Ian Smith

Ian Smith
Ian Smith

Eerste Minister van Rhodesië (eerste)
Ampstermyn
11 November 1965 – 1 Junie 1979
President Clifford Dupont (1970-1976)
John Wrathall (1976-1978)
Henry Everard (1978-1979)
Voorafgegaan deur Geen
Opgevolg deur Abel Muzorewa

Eerste Minister van Suid-Rhodesië (agtste)
Ampstermyn
16 April 1964 – 11 November 1965
Vise Clifford Dupont
Voorafgegaan deur Winston Field
Opgevolg deur Amp laat vaar

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 April 1919
Selukwe, Midlands, Suid-Rhodesië
Sterf 20 November 2007 (op 88)
Kaapstad, Suid-Afrika
Politieke party Rhodesiese Front
Eggenoot/-note Janet Watt (1948-1994)
Kind(ers) 3 kinders
Alma mater Rhodes-universiteit
Religie Presbiteriaan

Ian Douglas Smith (Selukwe, 8 April 1919 - Kaapstad, 20 November 2007) was 'n voormalige Rhodesiese politikus. Hy was deel van die blanke minderheid van Britse afkoms wat hulself in Rhodesië (nou Zimbabwe) gevestig het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search